| Modulekode | EXE 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Beoordeling en analisering van menslike motoriese groei en ontwikkeling in gewone bevolkings. Groei, rypheid, fisieke aktiwiteite en prestasie van kinders en adolossente deur die ontwikkelingsfases van geboorte tot jong volwassenes. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App